Innibos wen dalk weer by Fiëstas

Een van Pretoria se gunsteling- kunstefeeste is wéér benoem om as die land se beste aangewys te word. Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees is tans die kykNET-Fiëstas se gewildste fees.

Hulle is verlede week weer as een van die vier finaliste benoem wat dit vanjaar vir die gesogte titel uit gaan spook. Die kykNET-Fiëstas vereer sedert 2011 uitsonderlike prestasies in die uitvoerende kunste wat jaarliks by kunstefeeste te sien is.

Sandra Jacobs, media en bemarkings-bestuurder, het genoem Innibos is ook vir ses ander Fiëstas benoem vir produksies wat by Innibos gedebuteer het.

Die kompetisie sluit Vrydag 13 Januarie 2017, dit neem slegs een minuut om jou stem te laat hoor, so maak seker om vir jou gunsteling kunstefees in Pretoria te stem.

Die kykNET Fiësta-toekennings-geleentheid vind op 23 Februarie plaas, moet dit nie misloop nie.

Om te stem kliek gerus hier.

Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:

Rekord East

Rekord North

Rekord Centurion

Rekord Moot

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Brooklyn police carry torch for women

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other