Nuwe peuter juffrou by Kaalvoet Kleuters

Voor van links is: Müller du Toit en Christiaan Abrie. Agter: Juffrou Natasha Pretorius, Hayley Nell, Cara van Zyl, Jakes Greeff, Riley Watson, Frederik Werth, Andree Steyn en Druhan Kruger.

Kaalvoet Kleuters, die kleuterskool van Laerskool Witpoort, het ’n nuwe peuter juffrou.

Natasha Pretorius het haar BEd Grondslagfase graad in 2016 voltooi by Aros in Waverley, Pretoria en op 6 Februarie by die peuters van Kaalvoet Kleuters ingestap.

Pretorius is getroud met drie peuters van haar eie en was self ook in Witpoort.

Sy het gekies om by Witpoort skool te hou omdat die personeel vir haar soos familie voel.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Power restored in east of Pta

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other