CVO Skool Pretoria word 25

Leerders vorm 25 op die rugbyveld vir die viering van 25 jaar se bestaan

Op 27 Februarie 1992 het CVO skool Pretoria amptelik sy deure geopen om Christelike volkseie onderwys aan Afrikanerkinders te gee.

Sy 25e bestaanjaar word met groot dankbaarheid gevier en sal dwarsdeur die jaar voortduur. Die groot makietie word op 25 Maart gehou.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

 

 

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

ptacenturion ptanorth pta_mootgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Recommended Story
Mars beckoning Pretoria man