Kanker man -nalatigheid van die dokters

Naand sê daar,

Ek lees nou die storie van die man met die kanker.

Ek hou duim vas dat hy ten volle genees word, maar dit wat met hom gebeur het drie jaar terug met my vrou ook gebeur.

Deur nalatigheid van die dokters is sy die 11e Augustus daar oorlede.

Julle (Rekord) het nog ’n artikel ook daaroor gedoen.

Haar naam was Antoinette Swart.

Iemand gaan drasties iets moet doen! Hoeveel moet nog deur julle (dokters) nalatigheid sterwe?

  AUTHOR
Kayla van Petegem

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Singer finds right path in Pta

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other