Anti-Boelie Opvoering

Eric Posthumus en sy gesin het onlangs Laerskool Tygerpoort besoek met hul Anti-Boelie veldtog.

“Ek is omgedraai….Jesus het my omgedraai!”

Dit is hoe die stemme van Laerskool Tygerpoort weerklink het toe Eric Posthumus en gesin onlangs ons skool kom besoek het.

Tygies het behoorlik gesing en dans en die opvoering van die Anti-Boelie veldtog baie geniet.

Om ons skool Boelie-vry te maak is vir ons ’n sterk fokuspunt by Laerskool Tygerpoort.

Daarom kry ons gereeld kunstenaars van buite om hierdie boodskap weer by elke Tygie tuis te bring.

Tygies het behoorlik gesing en dans en die opvoering van die Anti-Boelie veldtog baie geniet

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

ptacenturion ptanorth pta_mootgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Recommended Story
Witties Akrobate

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other