Jason WIllemse presteer in Pta Eisteddfod

Jason Willemse (gr.12) van Hoërskool Die Wilgers het onlangs aan die Pretoria Eisteddfod en die Parkview Barnyard Arts Festival deelgeneem en ’n A++ vir Pop, A vir Jazz, A vir Rock en ’n B+ vir Afrikaans gekry.

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Witties presteer by Kungwini Eisteddfod