NASIONALE NUUS: Gesin benodig dringend hulp

Foto: Bosveld Review

Nadat Driena van Rooyen se dogter, Lorraine (19) in Mei van hoofpyne begin kla het, het hulle aanvanklik nie onraad vermoed nie, berig Bosveld Review

Dié hoofpyne het egter soms so erg geraak dat Driena vir Lorraine, wat by ‘n kleuterskool werksaam was, gereeld by die werk moes gaan haal.

“Ons het haar na vier dokters geneem en nie een van hulle kon die oorsaak van die hoofpyne identifiseer nie. Hulle het aanvanklik gedink dit was eenvoudig as gevolg van haar sinuskanale wat verstop is en het vir haar medikasie daarvoor gegee.

“Sy het ‘n rukkie later baie begin naar word en gesukkel om te sien. Ons het eers vermoed sy was dalk swanger en nadat ‘n swangerskaptoets positief gewys het, het die dokter dit met ‘n sonar ook bevestig,” vertel Driena.

Lorraine se hoofpyne het steeds voortgeduur en sy het een Saterdagoggend inmekaar gesak en later die dag begin bloei waarna sy weer dokter toe is.

Hier het die dokter weer ‘n skandering gedoen en daar was geen teken van ‘n swangerskap nie, alhoewel haar bloedtoetse steeds daarop gedui het dat sy swanger was.

Lees volle berig hier: Bosveld Review

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  AUTHOR
Caxton

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
NASIONALE NUUS: Dringende hulp nodig vir baba Mia

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other