Laerskool Anton van Wouw wen koorkompetisie

Lede van die koor. Vlnr. Ilse Kok, Betsie Schaap, Damian McDonald, Agter. Kobus Kok, Vaughan van Zyl (Koormeester), Milandri Schutte, Mnr. Chris Henning (Hoof) en Taryn van den Berg.

Laerskool Anton van Wouw se seniorkoor het teen ses ander laerskole se seniorkore meegeding en is as wenners in die Irene Village sentrum se koorkompetisie bekroon.

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Laerskool Anton van Wouw wen ATKV applous-kompetisie landswyd