Derick Hougaardt besoek Laerskool Tygerpoort

Foto: Anrich Engelbrecht (o.13-Bloubulspeler van Laerskool Tygerpoort), Derick Hougaardt en Erik le Roux (Sporthoof Laerskool Tygerpoort).

Oud-Springbok rugbyspeler Derick Hougaardt het onlangs by Laerskool Tygerpoort kom kuier om te help tydens ons jaarlikse rugby-prysuitdeling.

Voor die prysuitdeling het hy ’n kort motiveringspraatjie gegee oor sy pad na Springbok rugbyglorie.

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Proteas netbalspeler besoek Laerskool Tygerpoort