Garsfontein redeneer

Jonathan Rijnen, van die Hoërskool Garsfontein, is by die ATKV se glinster Nasionale Redenaarskompetisie in die Kaap as “beste senior taalgebruiker” aangewys.

Hy wen ook as graad 10 leerder die Senior Kategorie, “algehele wenner” (voorbereid).

 

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Garsfontein teenager does well