Leandry presteer in redenaars

Leandry Smith, ’n Graad 5 leerder van Laerskool Anton van Wouw, was een van drie redenaars wat Gauteng-Noord by die ATKV se nasionale rondte gaan verteenwoordig het.

Leandry is bekroon as die nasionale wenner vir beste taalgebruiker huistaal graad 4 en 5 en ook die algehele wenner huistaal graad 4 en 5.

 

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Garsfontein redeneer