Schools galleries

Allawêreld, jul lyk mooi!

Die leerlinge van Laerskool Lynnwood het onlangs in hulle mooiste uitrustings gepronk en kon nie wag om te sien wie as die mooistes by dié skool gekroon sal word nie. Frankryk, Amerika, Spanje en elke denkbare land was verteenwoordig as deel van ‘n spog Mnr en Mej Lynnie-kompetisie wat almal nog lank sal onthou. Die…

Young boys showed courage in swimming pool

Ten young boys with life threatening illnesses showed courage while they were taught how to scuba in a Pretoria school’s swimming pool.

Duisende ruk op na groot rugby by Waterkloof

Soos gewoonlik het die rugby derby tussen twee van die top rugbyskole in Pretoria die afgelope naweek weer groot belangstelling gelok. Meer as 10000 mense het die hoofwedstryd tussen die twee skole se eerstespanne bygewoon en daar was nie genoeg plek op die paviljoen vir al die toeskouers nie. Waterkloof het uiteindelik die wedstryd oorheers…

First day of school for little ones

Thousands of smiling Grade 1 pupils started their academic career on Wednesday morning, when the school year officially started.

Sutherland high school hosts fun day

The air was filled with spring excitement during Sutherland high school’s fun day, where the pupils indulged in warm-weather festivities on a hot Friday afternoon. Well known faces such as the Jakaranda FM DJ, Robbie Kruse, and Anele Mdoda made their appearance to the pupils’ surprise to judge the beauty pageant of Miss and Mr Spring.

ptacenturion ptanorth pta_mootgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top