Sport

The Spar Lantern 10km night race is as unforgettable running experience in the safe farm atmosphere of the Irene ARC Campus.
Photo: Koos Venter

SPAR lights up Irene again

The first race in Irene Running Club’s trilogy, The Lantern Race, will be presented in February again.
Kenners van klubrugby glo dat top plaaslike rugbyklubs soos Naka Bulle en Centurion, wat verlede jaar in die Carltonbeker eindstryd teen mekaar gespeel het, in die toekoms betrokke moet raak by ’n superliga wat oor provinsiale grense heen tot stand moet kom. 
Foto: GB Jordaan

Quo vadis klubrugby?

Onlangse woelinge in die geledere van klubrugby in Pretoria het die vraag by baie bekommerde rugbyliefhebbers laat ontstaan hoe die toekoms van klubrugby lyk.
Ruaan du Preez van Tuks se Rugby League span duik oor die doellyn vir een van sy span se newe drieë in Saterdag se wedstryd teen die Quins Uitnodigingspan.
Foto: Hein Roos

Tuks Reds in nasionale Rugby League eindstryd

Die Tuks Reds het weer gewys dat hulle die beste Rugby League span in Pretoria is toe hulle Saterdag vir die eindstryd van die nasionale Rhino Cup toernooi gekwalifiseer het.

ptacenturion ptanorth pta_mootgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top