VACANCIES

Sales / Marketing


RENTAL AND SALES AGENTS WANTED IN PRETORIA EAST AREA We do all the marketing, good commission, must have own transport, training provided. chris@bregan.co.za - TI009917


Estate agents needed! Email your CV to info@erapta.co.za - TI009439


ADMIN ASSISTANT ` VOLDAG ERASMUSRAND, PRETORIA JCB LEER Vervaardiger van skaapvel- en wildsvelprodukte benodig `n betroubare hardwerkende dame as admin assistant. Matriek, rekenaargeletterdheid (Excel, MS Word en Pastel) Ondervinding in administrasie sal `n aanbeveling wees. Stuur CV na 012 347 6775 jcb@mweb.co.za - TI009908


AIDA !!AANDAG!! Vakature beskikbaar vir Verkoopsagente in die Pretoria Oos area. Ervaring sal `n voordeel wees. Stuur CV aan: jeanette@aidapta.co.za of Fax na: 012 348 9279 - AM019183


25 EN EK WAS BANKROT Nou besit ek die nuutste SL65 AMG Mercedes 6 slaapkamer huis en `n maandelikse 6 syfer Inkomste. Terwyl slegs in my 2de maand met `n gevestigde mpy van 30 jaar het my totale Paket R16000 oorskry met vooruitsigte van groei geleenthede. Ons benodig doelgerigte & ambisieuse mense Om hul lewens te verander gedurende ons Bestuurs & bemarkings opleidings program * Volle opleiding word verskaf * Groeie geleenthede * Kompeteerende inkomste gedurende opleiding Stuur CV na admin@mgmttraining.co.za - AM019176


SEEKING PART-TIME SERVICES OF QUALIFIED MARKETING EXPERT A small new company producing own products needs a person to assist in developing our marketing and sales strategies. Our products are used extensively globally in the construction, horticultural and packaging industries. Our activities are managed from a home office in Pretoria East. Please send your CV to fonnie@vermiculite.co.za before 2 May - AM019158


AANDAG Ons het Vakatures vir: * Telebemarkers. * Verkoopsagente en Verhuringsagente. U hoef nie `n bestaande agent te wees nie, ons al U oplei. Skoolverlaters Welkom. Kontak Le-Marie 079‑690‑3304 - AB016747

ptacenturion ptanorth pta_mootgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top