Douvoordag in konsert

Moenie Douvoordag misloop nie!

Plek: Atterburyteater

Datum: 18 October 2015

Tyd: 16:00

Douvoordag stel vir die eerste keer hul outentieke klank met hierdie unieke vertoning aan die Atterburyteater bekend.

Die man-en-vrou duo, Jattie en Ilse de Beer, bring met die nuwe Afrikaanse musiekgroep jare se afsonderlike ervaring in die musiekbedryf saam in `n vars akoestiese aanslag, toonkrul harmoniee en eerlike lirieke wat beloof om aandag te trek.

Buiten hulle oorspronklike musiek (soos onder andere gehoor in die Mooirivier film), kan gehore ook verwag om bederf te word met nuwe akoestieke verwerkings van bekende liedjies.

Koste: R130 – R160 per persoon

Vir meer inligting: http://atterburytheatre.co.za/

ptacenturion ptanorth pta_mootgetitAutodealer.co.za
Top
Recommended Story x
Radio Raps is home

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other