Snotkop-vertoning te Laerskool Derdepoort

Die hele gesin word uitgenooi na die Afrikaanse sanger, Snotkop se vertoning op Laerskool Derdepoort se rugbyveld. Hekke open 17:00 en kaartjies is te koop by die hek teen R80 per volwassene, R50 vir kinders en die wat onder 5 jaar oud is se toegang is gratis. Vir meer besonderhede, kontak gerus vir Lizzette  Badenhorst…

Die hele gesin word uitgenooi na die Afrikaanse sanger, Snotkop se vertoning op Laerskool Derdepoort se rugbyveld.

Hekke open 17:00 en kaartjies is te koop by die hek teen R80 per volwassene, R50 vir kinders en die wat onder 5 jaar oud is se toegang is gratis.

Vir meer besonderhede, kontak gerus vir Lizzette  Badenhorst by 012-800 1507.

COMMENTS

ptacenturion ptanorth pta_mootgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Recommended Story
Skooltassies vir Laerskool Witpoort