Welkom graad 1’s, julle is nou Tygies

Jayden van Dyk en Lian Archer van die Graad 1 Vissieklas.

Daar was min trane en baie glimlaggies met die eerste skooldag vir graad 1’s by Laerskool Tygerpoort.

Vir elke graadeen en graad 1-ouer was dit ’n groot dag.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na [email protected] of skakel ons by 083 625 4114.

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Affies hoofleiers 2018 aangekondig