Laerskool Anton van Wouw Astro Quiz

V.l.n.r. Waldo Brewis, Mia Nell, Kristie Güldenpfennig en Nicus van Heerden.

Vier gr.7-leerders van Laerskool Anton van Wouw het Vrydag 26 Mei in die jaarlikse departementele Astro Quiz in die distriks-uitdunrondes by Laerskool Lindopark deelgeneem.

Hierdie uitdunrondes is regoor Pretoria gehou.

Laerskool Anton van Wouw die eerste plek verower.

 

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Laerskool Anton van Wouw wen koorkompetisie