Affies vaar uitstekend by die Pretoria-streeksfees

AHMeisies: Monique van Vuuren, Liesel Horn, Lara Jacobs. Lumé Naudé, Renche van der Westhuizen, Inge Breytenbach, Jana Smit en Lisa Michau. Afwesig: Delara Crouse. Onderwysers: mee. Hermien Greyling en Mariza Engelbrecht. AHSeuns: Johan Muller, Brandon Dippenaar, Zach Labuschagne, Dylan Lee, Sebastian. Bergmann, Llewelyn Janke, Thys van den Heever, Jan-Daniël Naudé, De Wet Meyer, Kyle Jonker, Craig Kleingeld, Reinhardt. Prinsloo en Wian Pienaar. Afwesig: Rynhard van Zijl. Onderwysers mee. Hybré

Vir die eerste keer in Affies-geskiedenis, behaal die Seun- en Meisieskool uitstekende prestasies by die ATKV-Tienertoneel.

Die seunskool kom tweede met die produksie “Plekke!” en die meisies ’n derde plek met “Brieke”.

 

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Klofies presteer by internasionale ekspo