Klofie-konsert-orkes weer nasionale wenners

Die Klofie-konsert-orkes.

Hoërskool Waterkloof se konsert-orkes wen vir die agtiende opeenvolgende jaar trofees vir die volgende kategorieë tydens die nasionale konsert-orkeskompetisie wat by Cornwall Hill kollege gehou is: beste konsert-orkes, beste ensemble, beste netheid en voorkoms, beste dirigent (Eddie Clayton) en algehele beste orkes.

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Klofies presteer by internasionale ekspo