Die Radikale Redenaars se nasionale Finaal

Die Radikale Redenaars het hul nasionale Finaal by Hoërskool Garsfontein op 14 Oktober gehou.

Al nege provinsies was verteenwoordig en net oor die 1 400 deelnemers wat in 11 verskillende items hul stemme dik gemaak het.

Sommige leerders het gespog met hul rooi dasse.

 

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
UP gets international nod