Hennopspark-dogter in SA gimnastiekspan

’n Graad 6-leerling van Laerskool Hennopspark is gekies om Suid-Afrika in die gimnastiek Zone 5 kompetisie in Desember hierdie jaar in Walvisbaai te verteenwoordig.

Esti Botha het al op twee-jarige ouderdom by die NWU se kleuter gimnastiek begin deelneem.

Sy het later artisties begin doen, maar met haar liefde vir dans het sy uiteindelik op sewe-jarige ouderom besluit om op ritmiese gimnastiek te fokus.

Op 12-jarige ouderdom neem sy reeds op vlak agt deel waar elke gimnas haar eie unieke roetines op die musiek van haar keuse uitwerk.

Sy het sedert 2014 nog elke jaar Gauteng-Noord kleure en medaljes by die nasionale kompetisies verwerf.

Vanjaar het sy weer Gauteng-Noord en Gauteng-kleure gekry en silwer en brons medaljes by die nasionale kompetisie verwerf.

Sy skryf haar sukses toe aan ’n Godgegewe talent, harde werk en wêreldklas-afrigting onder Angela Balcanu by Wierda Ritmiese Gimnastiekklub by die Matsportsentrum.

Haar gesin probeer so ver moontlik om by al haar kompetisies te wees en vier haar deelnames gewoonlik met ’n lekker aandete na die tyd.

Botha is ook onlangs aangewys as onderhoofmeisie vir 2018.

  AUTHOR
Danielle Garrett

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Fears over dam in the east

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: