Leiers vir 2018 word by Laerskool Witpoort aangekondig

Die aankondiging van nuwe leiers vir 2018 is altyd ’n groot gebeurtenis en iets wat nie sommer ligtelik opgeneem kan word nie. Laerskool Witpoort het met trots hul nuwe leiers vir 2018 op 30 Oktober 2017 aangekondig. Baie geluk aan al die leiers wat verkies is. Ons wens julle sterkte toe vir die jaar wat voorlê.

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Affies hoofleiers 2018 aangekondig