Graad 7’s groet Witpoort

Fotokrediet: Tanja Welthagen van Heyningen

Op 6 November het die graad 7 groep van 2017 hulle laaste saal opening by Laerskool Witpoort gehad. Claudè Swanepoel het die skool bedien met ‘n wonderlike boodskap oor Dawid en Goliat, en elke graad 7 leerder het ‘n Bybel ontvang. Die skool se mooiste wense vergesel elke graad 7 leerder met hulle nuwe lewensfase.

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Erich maak sy skool trots