Witties dans by SA Dance School Championships

Lielan van Niekerk, Katinka Becker, Livia Vermeulen en Anri van der Vyver. Fotokrediet: Laurette VanderVyver Cronje

Op 23 Oktober 2017 het vier dansers van Laerskool Witpoort aan die SA Dance School Championships deelgeneem. Lielan van Niekerk, Katinka Becker, Livia Vermeulen en Anri van der Vyver het ‘n High Silver toekenning losgedans. Baie geluk aan die dogters met hul prestasie, ná al hul volgehoue harde werk by die Chanic School of Dance.

 

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
St Albans host championships