SKOOL: Garsie-netbal presteer op SA kampioenskap

Voor (vlnr): Cornel Steyn, Danielle Esterhuizen, Luka Greyling, Hielde Marais Agter (vlnr): Ané Visser, Marise van der Westhuysen, Mariné Engelbrecht, Kara van der Walt, Cara van der Walt, Daniel Steyn, me Carin Strauss (afrigter), Amy Hendricks (Kondisioneerder). Foto's: Voorsien

Tydens die onlangse SA Top Schools netbalkampioenskap het die o.17A-netbalspan weggestap met ’n bronsmedalje.

Hulle wen al vier hul groepwedstryde, wen teen Menlopark in die kwarteind, verloor in die semi-finaal en volg met ’n wen teen Waterkloof vir ’n 3de plek in Suid-Afrika.

Garsies se eerste span wen al vyf hul groepwedstryde teen onder andere Paarls Girls High, Ben Vorster en Secunda en eindig eerste in hul groep.

Dit verseker hulle posisie as een van die top agt eerste spanne in die land. Hulle het ook tydens die Gauteng-kampioenskap hul staal gewys en derde geïndig deur met Affies af te reken.

Die SA Top 8 kampioenskap vind plass van 9-12 Augustus by Wits, waar die top agt spanne dit gaan uitspook vir die nasionale titel.

Voor (vlnr): Cornel Steyn, Danielle Esterhuizen, Luka Greyling, Hielde Marais
Agter (vlnr): Ané Visser, Marise van der Westhuysen, Mariné Engelbrecht, Kara van der Walt, Cara van der Walt, Daniel Steyn, me Carin Strauss (afrigter), Amy Hendricks (Kondisioneerder).

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na [email protected] of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  AUTHOR
Rekord Koerant

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
SKOOL: Garsies Noordvaal wenners

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: