SKOOL: Skool spog met negentien atlete wat aan SA landloop deelneem

Agter: Natasha van Niekerk, Chantelle van Niekerk, Sherize van Niekerk, Mia Slippers, Klarissa Engelbrecht en Lisa Kleyn Middel:: Maya van Greunen, Zoë van Staden,Tobie Loots,Megan Erasmus, Ewan Postma, Mika Loots, en Zanél van Breda. Voor:Herke Swart, Kaleb van Niekerk, Rozellin van Niekerk, Righard Terreblanche, Alé Theron, en Reinhard Snyman. Foto: Voorsien

Negentien atlete (ouderdomsgroepe van o.8-o.13) van Laerskool Menlopark, neem aan die SA Laerskole Landloopkampioenskappe deel, wat hierdie jaar in Port Elizabeth plaasvind.

Veertien atlete verteemwoordig Gauteng-Noord terwyl vyf atlete Noord-Wes sal verteenwoordig.

Die Noord-Wes atlete het ingeskryf by Laerskool Menlopark nadat die spanne bekend gemaak is by hulle vorige skool in Rustenburg.

Die vyf atlete is almal uit een gesin. Ook is daar twee atlete uit die Loots-gesin wat Gauteng-Noord verteenwoordig.

Ons weet dat almal Parkies se naam hoog gaan hou want voorbereiding was intens met baie bloed, sweet en trane!

Die afrigter me. Adia Middel se harde werk is oorgehaal om die seuns en dogters aan te moedig, te motiveer en te bly inspireer. Laerskool Menlopark is sommer tekkie trots!

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na [email protected] of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  AUTHOR
Rekord Koerant

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
SKOOL: Laerskool Menlopark SA Kampioene in netbal

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: