Meer Bulls ondersteuners vir wedstryd teen Crusaders

Uit die belangstelling vir Saterdagaand se SuperRugby wedstryd tussen die Bulls en die Crusaders was dit baie duidelik dat dié twee spanne tussen hulle al tien keer die SupeRugby toernooi gewen het. Ten spyte van dreigende reën het baie meer mense opgedaag om die Bulls in aksie te sien teen Richie McCaw en sy manne uit Christchurch.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.

Is jy passievol oor jou gemeenskap? Teken in op ons splinternuwe nuusflitse. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na [email protected] om jou nuusflits gratis te ontvang.

  AUTHOR
Koos Venter
Sport Journalist

Latest News

Top
Recommended Story x
Blou Bulle berei jong spelers voor vir kontakrugby