School sport

Waterkloof as Noordvaal krieketkampioen gekroon

Pretoria spog met die beste skole krieketspan in die noordelike provinsies, nadat Waterkloof verlede week as die kampioen van die Gunn&Moore Noordvaal kriekettoernooi gekroon is.

Garsies wen Stadsbeker

Garsfontein het Menlopark die afgelope naweek geklop om weer die stadsbeker vir Makro Skole (Afdeling A) in te palm.

Menlopark wen wéér die A-bond interhoër

’n Totaal van 30 nuwe rekords is Vrydag by die Pretoria A-bond interhoër atletiekbyeenkoms op die Pilditch baan in die weste van die stad opgestel.

Centurion wen Pretoria se B-bond interhoër

Ten spyte van nat weersomstandighede op die Pilditch stadion het skole-atlete steeds puik prestasies gelewer by die Pretoria B-Bond atletiek interhoër wat Donderdag plaasgevind het.
Top