VACANCIES

General


Call Centre Agents & Sales Executives WANTED If you are money hungry, are a smooth talker, has own reliable transport, loves a telephone and sales, then I might have an opportunity available for you. If you qualify and are also bilingual in Afrikaans and English and has own reliable transport. Call Francois o/h 010 001 0899 for an interview. - OC001558


Ons diens rekord bestaan al 3 dekades met 9 verskillende besighede en takke oor 4 lande Ons brei uit en benodig * Kandidate om opgelei te word as takbestuurders * Verkoops en bemarkings bestuurders Ons Bied * Langtermyn groei geleenthede * Pakket word bespreek gedurende die onderhoud * Medies Stuur CV: [email protected] (Let wel: Geen kansvatters!!!) - AM021133


AANSTELLING VAN JNR EN SNR Bemarkingsbestuurders vir nuwe en bestaande poste by Internasionale mpy. Opsoek na eerlike hardwerkende mense * Kry volledige opleiding en ondersteuning * Uitstekende bevordering en groei * R16 000-R30 000 * Medies Stuur CV na [email protected] - AM020967

Top