Whats On

Ontspanning/ Leasure


Pretstap: met `n Mark by die Plaaswerf Pretoria Nasionale Dieretuin, Saterdag 21 Oktober. Hek open 6:00, Stap begin 6:30, Medalje: Colebrook Pig, Kaart of Kontant. Bring ekstra geld vir die Mark. Kontak:Lettie Dins - Don 9:00 - 14:00 by 012‑323‑0294 of Dirk 071‑004‑4221 www.fotz.co.za - VP021902


Kom kuier saam & ontmoet nuwe mense. Lekker musiek, interresante praatjies en "awesome" getuienisse. [email protected] Sondae 6nm vir 6:30nm by Rafters Pub & Grill: hv Garsfontein & Blesbok, Mooikloof. Gratis ingang. Almal welkom. 082‑880‑ 8484. www.gospelatpub.co.za - AM021033

Top